quote:
Schorpioen +1Ik wilde jullie een hint geven en had het even gegoogled; zit ik ineens op de Zuid_Afrikaanse Wiki.
Die Franse term nougat is waarskynlik afgelei van die Latynse nux gatum ("tert met neute") en verwys eintlik na hardenougat, wat ook "wit nougat" of "Turkse nougat" genoem word. Gebaseer op Grieks-Romeinse en Arabies-Oosterse historiese oorspronge het lande soos Frankryk (Montélimar-nougat), België (noga), Spanje (turrón) en Italië (torrone) hul eie tradisies van nougat-vervaardiging ontwikkel. Hollandse sagtenougat, Turkse Heuning en Halva is nou verwante lekkergoed. Die basiese resepte bevat geen kakao nie.
Punten behaald in deel 549:
Mr-Sander 1
Neleos 1
David Letterman 4
Schorpioen 3
SaskiaR 2
Hawaii_Tim 1
Its-Jojo-4you 1
Roofingburner 1
Erkel 2
1603 1
doeka 1