Ofquote:& jy was beautiful in Beaufort-Wes en ek was so verskrik
& verskriklif lief voor jou & ek & jy het op grafte & op
treine & op Ford Farilane se agterseats gevry nou is jy &
jou man both computer analysts & laaswinter you tried to
cut both of your wrists & nou skryf jy voor my jy kan nie meer slaap nie,
nie meer lag nie, nie meer iets vir jouself doen nie, nooit
ooit weer vir my soen nie
En natuurlijkquote:Moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy moenie
moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
waar hulle nog hekse verbrand nie
hierdie aaklige aaklige land nie
moenie my hier vergeet nie
Dixie, ek weet nie of jy weet nie sonder jou vul
alles wat ek rondom my het my
hart met woordeloosheid & dread al die mense
& geboue wat ek
rondom my het al die jare & sukkel & shows wat ek nou
voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het
al die blou blou lug wat ek
bo-oor my het & al die dooie geliefdes wat ek
onder my het & veral die leegwordende bed
quote:Rivier, o rivier jy's die diepste woord wat ek ken
op jou kon ek vaar na die see & na haar in die hoop
om haar hart te wen, maar woestyn is die woord
waardeur ek moet reis om haar hart te wen
Laasnag het ek in Pretoria geslaap
in die verkeerde stad by die verkeerde vrou
wat gemaak het dat
ek moet reis na jou toe in die Kaap mey my hoed
in my hand deur die mees vreesaanjaende land
o my Liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap
Laasnag het ek in Bloemfontein geslaap
was bly ek kon in een dag so ver kom was bly
daar is nog blomme wat hikers optel (wou jou bel)
was bly die liefde gaan my nie verby was bly
dis nog net 1000 km vanaf die Kaap
Laasnag het ek in Colesberg geslaap
oorkant daai garage waar die prostitute wat die lorries bring
omdraai
& terug hike na die Kaap ek het deur die lang
nag sommiges gesien
huil ek het enkeles gehoor sing miskien oor die
mixed feelings wat
om om te draai bring
Laasnag het ek in Beaufort-Wes geslaap
in die Wagon Wheel Motel wou jou bel
wou jou vertel ek is droomloos
vuisvoos lewensmoeg & het genoeg gehad &
wil vir ewig by jou kom slaap & is nog net
500 km vanaf die Kaap
Na een aantal keren draaien, ben ik verkocht! Geweldige plaatquote:Op woensdag 14 februari 2007 20:01 schreef cafca het volgende:
Zo op het eerste gehoor vind ik het erg mooie muziek
http://www.doornroosje.nl/quote:singer songwriter, dichter
Gert Vlok Nel + Avalene
donderdag 22 maart 2007 - Open 20:00 | Start 20:45
De eerste drie optredens in met Riku Lätti in het voorprogramma. Een jonge Zuid-Afrikaan die zeer de moeite va het ontdekken waard is!quote:October 5th Uden - De Pul
October 6th Deventer - Burgerweeshuis
October 7th Amsterdam - Paradiso (afternoonshow)
October 8th Leeuwarden - De Harmonie
October 9th Groningen - Oosterpoort
October 11th Austerlitz - Beauforthuis
October 12th Ottersum - CC Roepaen
October 14th Beusinchem - Heerenlogement
Daar heb ik niks over kunnen vinden, hopelijk weet ik over 2 weken meer hieroverquote:Op woensdag 7 januari 2009 16:29 schreef methodmich het volgende:
Gaat er ook weer nieuw plaatwerk komen?
Reken er maar niet op. Leuk concert gisteren, maar geen nieuwe nummers gehoordquote:Op woensdag 7 januari 2009 16:29 schreef methodmich het volgende:
Gaat er ook weer nieuw plaatwerk komen?
|
Forum Opties | |
---|---|
Forumhop: | |
Hop naar: |