quote:
Mijn arme oren
De zuid Afrikaners vinden het zelf gelukkig ook ooraids
quote:
Ja, die video en musiek is net so onnosel soos die naam. Natasha se "Boe ba bokkie" is bewyse dat die epidemie van toondoof en onnosel nogsteeds 'n probleem is onder Afrikaans sprekende mense in Suid-Afrika. Ek weet niks van Natasha nie en ek weet ook nie wat beteken "Boe ba" nie. Dus baseer ek alle afleiding wat ek nou verder gaan maak 100% van die video af.
Heel eerste ding wat jy agterkom uit die video is dat Natasha glad nie so onskuldig is soos wat sy wil hê ons moet dink nie. Sy wys dit blatant deur die bakkie te was in haar bikini top en kort broek. Kyk hoe is die broek strategies los voor. Ek sal verby hou dankie, maar daar is baie ou boere ooms wat laas so harde horing gehad het toe hy Viagra getry het. Given die ligging van die video op 'n plaas is, sou ek sê Natasha het haar teiken mark mooi gekies.
As jy gedink het jy gaan intelligente of thought provoking lirieke in "Boe ba bokkie" kry dan gaan jy diep en inniglik teleurgesteld wees. Die heel eerste lirieke wat jy hoor is "oe ah bokkie" wat 3 keer herhaal word. Hierdie eeste lirieke is gebasseer op die geluid wat die ou boere oom maak terwyl hy 'n dratie kap oor Natasha wat die kar was. Dan hoor jy Natasha probeer sing. Dit is dadelik opvallend hoe vals sy is. Duidelik haat haar ouers haar, want hulle lieg nog haar hele lewe lank vir haar deur vir haar te sê sy kan sing. - See more at:
Gelukkig as jy voel jou aandag moet afgetrek word van haar stem kan jy jouself verstaar aan die kitch-Afrikaaner decor wat in Natasah se huis is. Haar kêrel in die video het die kans gehad om ons almal se leiding tot 'n einde te bring, as hy maar net daardie bakkie se bonnet toe geslaan het toe sy op die engine gesit het. Dames, as enige ou ooit vir jou sê: "Bo ba bê bokkie, ek is lief vir jou", trek die sneller van die geweer en hardloop so vinnig as wat jy kan weg van die ou af weg.
Toe Natasha vir haarself begin make-up aansit toe kan en dit nie meer vat nie. Ek kan net soveel breinskade afweer in een dag. Hier is die video, ek is jammer.
Dankie aan JP en Benru wat altwee die video vir my gestuur het. Dankie dat julle my ore AIDS gegee het
[ Bericht 0% gewijzigd door #ANONIEM op 17-10-2014 01:16:17 ]