abonnement iBood bol.com Vodafone Ziggo Coolblue
  woensdag 21 oktober 2020 @ 12:08:20 #1
385501 Starhopper
LIKE AL MIJN POSTS!
pi_195763159

quote:
Ongeletterde kids leer les

OM TE lees gee ’n kind die geleentheid om te droom. En vir Veronica en haar man, Russel Trimm, ’n egpaar van Northpine, is dit hul droom dat elke kind kan lees, skryf en droom. Die egpaar maak dit nou hul besigheid om te verseker dat laerskoolleerders die geleentheid het om te leer lees en skryf en ook om hul skoolwerk te verstaan. Vir die Trimms is dit ’n eer om ’n rol te speel in die opvoeding van skoolkinders.



Deur hul organisasie sonder winsbejag, Reading Aloud, maak hulle dit moontlik vir jong kinders om hul selfvertroue op te bou deur lees.

Die egpaar het hul program begin by die Blue Downs Primre Skool, waar hulle ouers van leerders ingeroep het om hulle te help met die program.

Tans is hulle by die Spurwing Primre Skool in Eersterivier en hul dienste aan leerders van gr. 1 tot gr. 7 help baie.

Russel s sowat ’n jaar gelede het hulle die nood agtergekom. Daar is kinders in die skoolstelsel wat probleme het met die kurrikulum en nie kan byhou nie.

“Ons het toe besluit om die Reading Aloud-program aan te bied en kinders uit die klas te kry en vir hulle one-on-one tutoring-sessies te gee.

“Die program gee die kind die geleentheid om terug te gaan na waar hy fouteer het en daarop te konsentreer. Dit gee die kind die geleentheid om by te kom met sy of haar skoolwerk,” s Russel.

Hy voeg by dat ouers ’n groot rol speel in die program.

“Ons gee die gemeenskap die geleentheid om sessies by te woon sodat hulle die skoolwerk ook beter kan verstaan en hul kinders by die huis daarmee kan help,” s Veronica.

Sy s die aim van die Wes-Kaapse onderwysdepartement is dat elke kind teen die ouderdom van tien moet kan lees en skryf, maar van die kinders nie kan nie.



Vol

“Daar is baie dinge wat hulle in plek het daarvoor, maar daar is ook baie kinders wat deur die krake val.

“Die klasse is vol en die onderwysers kan nie by al die kinders uitkom nie. So, wat ons beoog is om vir die kinders een-tot-een-sessies te gee,” s sy.

Veronica s hulle begin by die basiese vlak sodat hulle presies kan sien waar die fout l.

“Van gr. 1 tot gr. 4 moet die kind leer om te lees en daarna lees om te leer, so, dit is belangrik dat hulle op daardie punt hulself kan help.

“Maar dit is verbasend dat baie van hulle nog sukkel om hul naam te skryf. Ons beoog dus om daardie kinders te help wat na ons verwys word,” s sy.

Twee assistente, Shaheeda Baza en Venita Buys, s hulle kan die verskil in die kinders se houding sien wanneer hulle die program al ’n ruk bywoon.

“Ek kan sien hoe hulle die skoolwerk geniet omdat hulle dit kan lees en verstaan.

“Dit gee vir hulle selfvertroue en hulle glo dat hulle enige uitdaging kan aanpak,” s Baza.

Buys s sy kan ’n verbetering sien in die jong leerdertjies se skoolwerk en hul houding.

“Hulle weet ons is hier om hulle te help, nie om hulle te veroordeel nie.

“Ons werk lekker saam en hulle geniet die werk noudat hulle dit self kan lees en beter verstaan.”

Die Trimms s hulle beoog om hul program na ander skole uit te brei sodat meer kinders die geleentheid kan h om te lees, skryf en droom.

https://www.son.co.za/Nuu(...)ds-leer-les-20201019
Water towers can fly! :D
  Spellchecker woensdag 21 oktober 2020 @ 12:12:23 #2
197773 crew  maily
mevrouwtje oeps
pi_195763268
Is dit Fok.za ?
** na na na **
pi_195763282
Zuid-Afrikanen die pretenderen dat ze kunnen lezen en schrijven, terwijl ze overkomen als een Drent met down-syndroom. :')
  woensdag 21 oktober 2020 @ 12:15:17 #4
319979 Fok-it
Verliefd op Maisie Williams
pi_195763338
quote:
0s.gif Op woensdag 21 oktober 2020 12:12 schreef PiyeReloaded het volgende:
Zuid-Afrikanen die pretenderen dat ze kunnen lezen en schrijven, terwijl ze overkomen als een Drent met down-syndroom. :')
And I'd get lost in the nothingness inside of me
  woensdag 21 oktober 2020 @ 13:06:26 #5
44346 junkiesietze
Trotse Scooter-rijder.
pi_195764376
jezus wat een kuttopic.

@Starhopper waarom denk je dat dit een goede OP is?
Ik boek je met mijn neon je weet.
en ik heb ook een auto.
  woensdag 21 oktober 2020 @ 16:47:35 #6
102757 EdvandeBerg
It's okay to be white!
pi_195768447
Maar leren ze Afrikaans, Engels of een lokale taal?

Het boek wat daar ligt, Weghol Funnekoe ofzo?
pi_195768497
Ek is bly vir die skoolkinders!
  woensdag 21 oktober 2020 @ 16:59:06 #8
385501 Starhopper
LIKE AL MIJN POSTS!
pi_195768673
quote:
15s.gif Op woensdag 21 oktober 2020 13:06 schreef junkiesietze het volgende:
jezus wat een kuttopic.

@:starhopper waarom denk je dat dit een goede OP is?
:')
Water towers can fly! :D
pi_195769023
quote:
1s.gif Op woensdag 21 oktober 2020 12:12 schreef maily het volgende:
Is dit Fok.za ?
Nope, die is al geregistreerd ;(

You know what they call a Quarter Pounder with Cheese in Paris?
  Moderator woensdag 21 oktober 2020 @ 21:30:04 #10
217702 crew  Lonaa
hef 't goedwies kapot
pi_195773865
Wat deze.
But you carry on in pictures and in song
And the unmade bed you slept in
Where I laid you down to rest one last time
Goodbye, dear friend, goodbye, dear friend.
abonnement iBood bol.com Vodafone Ziggo Coolblue
Forum Opties
Forumhop:
Hop naar:
(afkorting, bv 'KLB')