abonnementen ibood.com bol.com Coolblue
pi_184236758
registreer om deze reclame te verbergen
Goeiemiddag Hamrammr,

Ek het met baie belangstelling jou vraag gelees. En ek het eintlik heeltemal dieselfde interesse vir wat jy aan ons Hollanders gevra het.

Ek is nie ‘n Afrikaner nie, ek is net ‘n regte kaaskop wat baie belangstelling het vir Afrikaans, dus die taal, die mense wat di taal praat en di land wat ver weg l. Ek het Afrikaans heeltemal self my eie gemaak sonder dat ek pretendeer dat dit perfek is of ooit sal gaan wees nie. Ek is te ver van julle mooi land. Maar ek is November 2017 heeldie maand in Suid-Afrika gewees en het dit baie geniet. Ek was in Houtbaai. Ongelukkig het ek daar baie min Afrikaans gepraat omdat die Kaapse variant van Afrikaans glad nie deur my kon word verstaan nie. Dalk net ‘n enkel woord maar dit was baie moeilik vir my om mekaar te verstaan.

Die radiostasie RSG het my baie gehelp Afrikaans te leer en te verstaan maar ek moet s dat ek net suiwer Afrikaans goed kan verstaan en ‘n bietjie praat. Nou ja, ek probeer Afrikaans te praat as ek in Suid-Afrika is maar die tyd en die afstand is hier die beperkende dinge om Afrikaans ooit goed te gaan praat. En vir almal wat dit lees n Afrikaans en Suid-Afrika ‘n warm hart toedra kan ek die program “Taaldinge” wat elke Sondag word uitgesaai op RSG (www.rsg.co.za) van harte aanbeveel. Ek is op die Universiteit van Stellenbosch gewees en het die mense agter daai program se seksie “Taalnavrae” ontmoet. Baie interessant en geweldig om met mekaar te gesels in ons eie tale. En ja, as ons stadig en duidelik vir mekaar praat, dan sal ons sonder baie probleme mekaar verstaan. Wonderlik dat ondanks dat ons tale reeds 350 jare hulle eie pad opgegaan is ons mekaar nou nog kan verstaan n begryp. Omdat die wortel van ons tale heeltemal dieselfde is.

In November dit jaar sal ek weer Suid-Afrika toekom, selfde plek in Houtbaai, baie naby Kaapstad. Hier kan ons die geskiedenis van baie naby beleef.

Ek is baie begaan met Afrikaans sprekendes omdat hulle baie moeite moet doen om hulle taal en kultuur te beskerm. En die tyd kort voor die einde van apartheid was vir Afrikaaners nie maklik nie. Ek weet nog dat Pik Botha en President de Klerk Holland toegekom het en nie deur ons toemalige linkse regering ontmoet wou word nie. Dit was, soos ons s “tenenkrommend”. Omdat Botha en de Klerk hulp gesoek het om apartheid vinniger te kon beindig. En hulle het gedink hulle “vriende” in Holland sou di moontlikheid wees om dit te kon bereik. Nou lank gelede maar ek sal dit nooit vergeet nie.

Dus, ek dra Suid-Afrika en die Afrikaans sprekendes in besonder ‘n baie warm hart toe. Ek hoop dat ons deur ons tale mekaar weer sal gaan vind. Toerisme is ‘n baie belangrike moontlikheid maar ek vrees dat Afrikaans (en dalk k Nederlands) op den duur deur Engels sal word verdring. Dis nou nog nie te laat nie. Ons sal deur samewerking van ons gesamelike taalrade ons tale en kultuur moet beskerm.

Dit gaan jou goed my vriend, mooi bly,

Willem.

[ Bericht 0% gewijzigd door Willem5443 op 06-01-2019 11:23:09 ]
pi_184236843
quote:
1s.gif Op zondag 6 januari 2019 11:17 schreef Willem5443 het volgende:
Goeiemiddag Hamrammr,

Ek het met baie belangstelling jou vraag gelees. En ek het eintlik heeltemal dieselfde interesse vir wat jy aan ons Hollanders gevra het.

Ek is nie ‘n Afrikaner nie, ek is net ‘n regte kaaskop wat baie belangstelling het vir Afrikaans, dus die taal, die mense wat di taal praat en di land wat ver weg l. Ek het Afrikaans heeltemal self my eie gemaak sonder dat ek pretendeer dat dit perfek is of ooit sal gaan wees nie. Ek is te ver van julle mooi land. Maar ek is November 2017 heeldie maand in Suid-Afrika gewees en het dit baie geniet. Ek was in Houtbaai. Ongelukkig het ek daar baie min Afrikaans gepraat omdat die Kaapse variant van Afrikaans glad nie deur my kon word verstaan nie. Dalk net ‘n enkel woord maar dit was baie moeilik vir my om mekaar te verstaan.

Die radiostasie RSG het my baie gehelp Afrikaans te leer en te verstaan maar ek moet s dat ek net suiwer Afrikaans goed kan verstaan en ‘n bietjie praat. Nou ja, ek probeer Afrikaans te praat as ek in Suid-Afrika is maar die tyd en die afstand is hier die beperkende dinge om Afrikaans ooit goed te gaan praat. En vir almal wat dit lees n Afrikaans en Suid-Afrika ‘n warm hart toedra kan ek die program “Taaldinge” wat elke Sondag word uitgesaai op RSG (www.rsg.co.za) van harte aanbeveel. Ek is op die Universiteit van Stellenbosch gewees en het die mense agter daai program se seksie “Taalnavrae” ontmoet. Baie interessant en geweldig om met mekaar te gesels in ons eie tale. En ja, as ons stadig en duidelik vir mekaar praat, dan sal ons sonder baie probleme mekaar verstaan. Wonderlik dat ondanks dat ons tale reeds 350 jare hulle eie pad opgegaan is ons mekaar nou nog kan verstaan n begryp. Omdat die wortel van ons tale heeltemal dieselfde is.

In November dit jaar sal ek weer Suid-Afrika toekom, selfde plek in Houtbaai, baie naby Kaapstad. Hier kan ons die geskiedenis van baie naby beleef.

Ek is baie begaan met Afrikaans sprekendes omdat hulle baie moeite moet doen om hulle taal en kultuur te beskerm. En die tyd kort voor die einde van apartheid was vir Afrikaaners nie maklik nie. Ek weet nog dat Pik Botha en President de Klerk Holland toegekom het en nie deur ons toemalige linkse regering ontmoet wou word nie. Dit was, soos ons s “tenenkrommend”. Omdat Botha en de Klerk hulp gesoek het om apartheid vinniger te kon beindig. En hulle het gedink hulle “vriende” in Holland sou di moontlikheid wees om dit te kon bereik. Nou lank gelede maar ek sal dit nooit vergeet nie.

Dus, ek dra Suid-Afrika en die Afrikaans sprekendes is ‘n besonder ‘n baie warm hart toe. Ek hoop dat ons deur ons tale mekaar weer sal gaan vind. Toerisme is ‘n baie belangrike moontlikheid maar ek vrees dat Afrikaans (en dalk k Nederlands) op den duur deur Engels sal word verdring. Dis nou nog nie te laat nie. Ons sal deur samewerking van ons gesamelike taalrade ons tale en kultuur moet beskerm.

Dit gaan jou goed my vriend, mooi bly,

Willem.
ik zou hem een PM of DM bericht sturen. Dit topic is al 3 jaar oud. Kleine kans dat hij het nog leest.
De oude oude layout was veel beter!!
vosss is de naam,
met dubbel s welteverstaan.
pi_184236862
Dank voor de suggestie. Zal ik zeker doen zodra ik binnen een week geen reactie van hem zie. Groet, Willem.
  Moderator zondag 6 januari 2019 @ 11:25:30 #29
27682 crew  Bosbeetle
terminaal verdwaald
pi_184236884
registreer om deze reclame te verbergen
In het MUZ gedeelte is een speciaal topic voor muziek in het Afrikaans MUZ / Popmuziek in Afrikaans misschien kun je nog wat toevoegen.

Het is natuurlijk wel grappig dat we een taal(element) delen en een geschiedenis, maar de connectie is verder wel dun denk ik.
En mochten we vallen dan is het omhoog. - Krang (uit: Pantani)
My favourite music is the music I haven't yet heard - John Cage
Water: ijskoud de hardste - Gehenna
LPs | CDs
  Moderator zondag 6 januari 2019 @ 11:26:58 #30
27682 crew  Bosbeetle
terminaal verdwaald
pi_184236913
quote:
3s.gif Op zondag 6 januari 2019 11:22 schreef vosss het volgende:

[..]

ik zou hem een PM of DM bericht sturen. Dit topic is al 3 jaar oud. Kleine kans dat hij het nog leest.
Oh :X jammer
En mochten we vallen dan is het omhoog. - Krang (uit: Pantani)
My favourite music is the music I haven't yet heard - John Cage
Water: ijskoud de hardste - Gehenna
LPs | CDs
pi_184237398
Ik ga me zeker verdiepen hier omtrent Afrikaans, de muziek inclusief. Ik ken al vele artiesten die in het Afrikaans zingen. Zoals ook hier zijn er vele stromingen. Je hebt de traditionele Boeremusiek maar ook hitgevoelige “treffers” en het meer serieuze werk, o.a. Herman van den Berg. Maar goed, “dis nie die plek om hierover verder te gesels nie”.
  zondag 6 januari 2019 @ 13:44:38 #32
480942 alexlefou
Geboren en getogen in Antwerpe
pi_184239636
registreer om deze reclame te verbergen
Niet Gelezen
Geboren en getogen in Antwerpen, meer moet dat niet zijn apsjaar!
abonnementen ibood.com bol.com Coolblue
Forum Opties
Forumhop:
Hop naar:
(afkorting, bv 'KLB')