Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie Skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby So lê 'n bietjie langer by my
Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy En daar's nog pizza van gisteraand om die babbie reg te kry So lê 'n bietjie langer by my
10 uur was ons daar, 11 uur was ons klaar bietjie lekker 2 uur het gekom, 6 uur was die sonopkoms
En langs die leë bottel soet rosé Het jou nommer in die sand geskryf
Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my