abonnement Unibet Coolblue
pi_159883098
Hallo almal, ek vertrou dat julle hierdie post sal kan lees en volg! Ek het nog altyd 'n belangstelling in Nederland en Nederlandse kultuur in die algemeen gehad synde dat dit is waar Afrikaans sy ontstaan gehad het. Dit is jammer dat ons kulture deur afstand en later toe deur swak politieke besluite geisoleer en geskei is.

My wens was nog altyd dat daar meer kontak tussen die twee kultuurgroepe kon wees. Met die koms van Youtube en musiekgroepe soos Die Antwoord, Jack Parow, Van Coke Cartel en Fokofpolisiekar let ek wel dat meer Nederlanders van die Afrikaanse kultuur bewus word.

Wat is Nederlanders se gevoel rondom Afrikaans en Afrikaners in die algemeen? Word ons as die spreekwoordelike broer in die tronk gesien weens Apartheid of is dit bloot 'n geval van min kontak? Ook wat is jul onderving van Afrikaans, klink dit bietjie soos kinderlike Nederlands of gewoon soos 'n dialek?

[ Bericht 0% gewijzigd door Hamrammr op 13-02-2016 12:51:03 ]
  zaterdag 13 februari 2016 @ 12:47:47 #2
343196 RingBewoner
In het echt ben ik grappiger
pi_159883157
Wel grappig dat je spelling inconsequent fout is.
UI Made bij VanilleKwark.
  zaterdag 13 februari 2016 @ 13:18:50 #3
150517 SpecialK
No hesitation, no delay.
pi_159883708
Ik vind Afrikaans wel leuk klinken. Zit wat mij betreft net op de rand van dialect en een andere taal. Klinkt niet kinderlijk maar vooral boers.

Daarnaast weet ik niet of Zuid-Afrikanen veel cultuurdeling hebben met Nederland. De 2 landen zijn gewoon hun eigen weg gegaan lijkt me. Wel komt Zuid-Afrika (waarschijnlijk door al die koloniale invloed) westerser over dan andere Afrikaanse landen.
There are no things, but as a consequence there are as many things as we like
pi_159885753
Niet gelezen.
Je zou mij willen zijn gladde sales boy en na het werk crimi
  User die overal opduikt 2022 zaterdag 13 februari 2016 @ 15:09:45 #5
186611 Haags
pi_159885817
Kut verhaal ga het niet lezen.
Zonder wrijving geen glans
pi_159886672
Komt allemaal hier vandaan.
Gisteren nog beetje gepraat met een bekende zuidafrikaan.
pi_159887247
Sorry, snap niks van. Ga vanaf maandag in de leer bij een Afrikaanse docent en zal je eind 2016 te woord staan.
pi_159887315
Toch vind ik die taal leuk, lijken me op zich ook best gezellige mensen daaro
Dit bericht is intellectueel eigendom van Baas_bas. Het aanpassen, censureren of verwijderen is derhalve niet toegestaan. De lezer is zelf aansprakelijk voor de opvatting van de inhoud van de post. Aan dit bericht kunnen geen rechten worden ontleent.
pi_159887415
quote:
0s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 12:44 schreef Hamrammr het volgende:
Wat is Nederlanders se gevoel rondom Afrikaans en Afrikaners in die algemeen?
Ik denk dat de algemene consensus is dat jullie allemaal luie uitvreters zijn. :@
"The only sight worse than a sad dwarf is a very sad dwarf"
"Met dubbel s welteverstaan"
pi_159887523
"Whatever you feel like: Life’s not one color, nor are you my only reader" - Ausonius, Epigrammata 25
pi_159887585
quote:
0s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 16:20 schreef George_Zina het volgende:
Sorry, snap niks van. Ga vanaf maandag in de leer bij een Afrikaanse docent en zal je eind 2016 te woord staan.
Het is toch niet zo heel erg moeilijk om te lezen wat er staat?
Rui Pereira: "You're an artist, you don't give a fuck!"
pi_159889207
quote:
7s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 13:18 schreef SpecialK het volgende:
...Klinkt niet kinderlijk maar vooral boers.

... De 2 landen zijn gewoon hun eigen weg gegaan lijkt me. Wel komt Zuid-Afrika (waarschijnlijk door al die koloniale invloed) westerser over dan andere Afrikaanse landen.
Jou stelling is heel moontlik waar aangesien die taal sy onstaan gehed het deurdat vroeë boere Nederlands vereenvoudig het deels aangesien hul nie baie geletterd was nie en ook om die taal meer toeganklik vir hulle Meleisiese slawe te maak. Hul het basies net leer lees sodat hul die bybel kon verstaan!

Jou tweede stelling is ook in n mate waar aangesien die amptelike erkenning van Afrikaans as 'n taal in Suid Afrika tot 'n groter kulturele skeur gelei het. Die ou boere gebruike was nog baie Nederlands in aard maar ongelukkig blyk dit dat Afrikaners deesdae 'n baie Amerikaanse leefstyl volg. Dorpe en stede is ook baie Westers, dis net die lokasies(ghettos waar oorwegend swart mense woon) wat jou herinner dat jy in Afrika is.

quote:
1s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 15:54 schreef tailfox het volgende:
Komt allemaal hier vandaan.
Gisteren nog beetje gepraat met een bekende zuidafrikaan.
Hoe was jou ondervinding van die gesprek? Ek het eenmaal 'n Hollandse toeris 'n saamry geleentheid geggee na 'n busstop, ons het uiteindelik 'n baie lekker, gesellige geselskap gevoer.

quote:
0s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 16:20 schreef George_Zina het volgende:
Sorry, snap niks van. Ga vanaf maandag in de leer bij een Afrikaanse docent en zal je eind 2016 te woord staan.
Sterkte, ek vind Nederlands wel heel maklik om te lees so jy behoort vinnig te leer. Net hier en daar woorde wat verskil, je in Nederlands word ie in Afrikaans en ij word y.

quote:
7s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 16:30 schreef Geralt het volgende:

[..]

Ik denk dat de algemene consensus is dat jullie allemaal luie uitvreters zijn. :@
Soos met elke bevolking is daar 'n klein minderheid wat aanleiding gee tot so 'n opvatting. Oor die algemeen is ons baie hardwerkend met baie lang werksure. Ons tradisionele kosse is wel baie ongesond wat tot vetsug aanleiding kan gee as jy nie versigtig is nie. Met ons huidige politieke omstandighede waar daar streng wetgewing is wat swart mense voorkeur gee met werksgeleenthede kan ons nie bekostig om nie hard te werk nie en verder te studeer nie!

@RM-rf Let wel dat Die Antwoord glad nie suiwer Afrikaans praat nie! Hulle praat 'n kreol van Afrikaans, Afrika tale en Engels! Hulle mag ook die indruk skep dat Afrikaners platvloers en ongeletterd is wat glad nie die geval is nie. Die Antwoord maak van skoktaktiek gebruik on hul musiek en hulself as act te verkoop. Jack Parow se taalgebruik is baie nader aan standaard Afrikaans. Jack Parow en Die Heuwels Fantasties is in die video onder ook baie meer verteenwoordigend van die Afrikaner as Die Antwoord:



Ps.Die dubbele negatiewe 'nie' is afkomstig van die Franse invloed op Afrikaans.

[ Bericht 4% gewijzigd door Hamrammr op 13-02-2016 18:10:55 ]
pi_159889254
quote:
0s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 17:55 schreef Hamrammr het volgende:

[..]

Jou stelling is heel moontlik waar aangesien die taal sy onstaan gehed het deurdat vroeë boere Nederlands vereenvoudig het deels aangesien hul nie baie geletterd was nie en ook om die taal meer toeganklik vir hulle Meleisiese slawe te maak. Hul het basies net leer lees sodat hul die bybel kon verstaan!

Jou tweede stelling is ook in n mate waar aangesien die amptelike erkenning van Afrikaans as 'n taal in Suid Afrika tot 'n groter kulturele skeur gelei het. Die ou boere gebruike was nog baie Nederlands in aard maar ongelukkig blyk dit dat Afrikaners deesdae 'n baie Amerikaanse leefstyl volg. Dorpe en stede is ook baie Westers, dis net die lokasies(ghettos waar oorwegend swart mense woon) wat jou herinner dat jy in Afrika is.

[..]

Hoe was jou ondervinding van die gesprek? Ek het eenmaal 'n Hollandse toeris 'n saamry geleentheid geggee na 'n busstop, ons het uiteindelik 'n baie lekker, gesellige geselskap gevoer.

[..]

Sterkte, ek vind Nederlands wel heel maklik om te lees so jy behoort vinnig te leer. Net hier en daar woorde wat verskil, je in Nederlands word ie in Afrikaans en ij word y.

[..]

Soos met elke bevolking is daar 'n klein minderheid wat aanleiding gee tot so 'n opvatting. Oor die algemeen is ons baie hardwerkend met baie lang werksure. Ons tradisionele kosse is wel baie ongesond wat tot vetsug aanleiding kan gee as jy nie versigtig is nie. Met ons huidige politieke omstandighede waar daar streng wetgewing is wat swart mense voorkeur gee met werksgeleenthede kan ons nie bekostig om nie hard te werk nie en verder te studeer nie!

@RM-rf Let wel dat Die Antwoord glad nie suiwer Afrikaans praat nie! Hulle praat 'n kreol van Afrikaans, Afrika tale en Engels! Hulle mag ook die indruk skep dat Afrikaners platvloers en ongeletterd is wat glad nie die geval is nie.

Ps.Die dubbele negatiewe 'nie' is afkomstig van die Franse invloed op Afrikaans.
Ik kan alle Hollandse dialecten verstaan.
zuid afrikaans is eigenlijk haags met Engels.
boeren in brabant kunnen er nooit iets mee
pi_159894402
quote:
0s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 16:39 schreef house_is_a_feeling het volgende:

[..]

Het is toch niet zo heel erg moeilijk om te lezen wat er staat?
50 / 50. Ik prik niet helemaal doorheen. Wat een gruwelijke gedrocht het Afrikaans. Brrr.
pi_159904880
50/50? Kom op, volgens mij kan iedere Nederlandssprekende makkelijk 90% begrijpen. Sommige woorden ken je niet maar begrijp je wel ongeveer wat het betekent. Het klinkt heel oud-nederlands.

Ik heb zelf in Engeland een keer met twee Afrikaners in een pub gechilled en kon het Afrikaans best goed volgen. Soms vraag ik dan in het Nederlands wat het betekent en na wat uitleg (in Afrikaans) begrijp je het.

Op woensdag 26 oktober 2022 07:33 schreef Lospedrosa:
“Kan gebeuren in een live uitzending dat je je een beetje laat meeslepen er bleert dat je kinderen maar moet verbranden.”
pi_159927271
quote:
0s.gif Op zondag 14 februari 2016 12:09 schreef Aloulu het volgende:
50/50? Kom op, volgens mij kan iedere Nederlandssprekende makkelijk 90% begrijpen. Sommige woorden ken je niet maar begrijp je wel ongeveer wat het betekent. Het klinkt heel oud-nederlands.

Ik heb zelf in Engeland een keer met twee Afrikaners in een pub gechilled en kon het Afrikaans best goed volgen. Soms vraag ik dan in het Nederlands wat het betekent en na wat uitleg (in Afrikaans) begrijp je het.

Uiteraard. Ik was een beetje aan het overdrijven.
pi_159937975
Ik probeer het Afrikaanse journaal (het nieuws) op de Zuid-Afrikaanse publieke omroep (SABC) te vinden om "Standaardafrikaans" te horen maar ik kan niets vinden.
FR1908
pi_159941582
quote:
0s.gif Op maandag 15 februari 2016 16:04 schreef Katoenplukkert het volgende:
Ik probeer het Afrikaanse journaal (het nieuws) op de Zuid-Afrikaanse publieke omroep (SABC) te vinden om "Standaardafrikaans" te horen maar ik kan niets vinden.
was snel gevonden
pi_159941714
Afrikaners hebben wel een beetje het imago van boers, christelijk en racistisch
pi_159950232
Haha soos die Afrikaanse speekwoord lei: "Die leegste blikke maak die meeste geraas." Ongelukkig is dit ook altyd diegene wat die meeste in die oog is en sodoende 'n stereotipe skep! Ek drink nie my brandewyn met Coke of ander mixers nie, ek lees baie, werk in IT (huiglikis ekc 'n Systems Admin maar is besig om te spesialiseer in IT sekuriteit) en ek skop nie my hond nie. Ek is 'n Germaanse Heiden en hanteer my mede swart werkers as gelykes en die swart vrou wat in my huis werk soos familie. Ek ken sulke mense wat boers, rasisties en baie Christelik is (ek het respek vir Christene se geloof maar dit trek my nie aan nie), maar hulle is by verre die minderheid.
pi_159957132
Vorig jaar in Zuid Afrika geweest. Leuke gesprekken gehad met Afrikaners in Pretoria en Hazyview. Als je goed luistert en rustig praat is het best te verstaan voor elkaar.
Maar uiteindelijk toch in het engels verder gegaan, dat ging wat sneller :)

De verschillen zijn wel leuk/interessant. Zoals die dubbele ontkenning.
..non est vivere sed valere vita est ..
pi_159963715
quote:
0s.gif Op zaterdag 13 februari 2016 12:44 schreef Hamrammr het volgende:
Hallo almal, ek vertrou dat julle hierdie post sal kan lees en volg! Ek het nog altyd 'n belangstelling in Nederland en Nederlandse kultuur in die algemeen gehad synde dat dit is waar Afrikaans sy ontstaan gehad het. Dit is jammer dat ons kulture deur afstand en later toe deur swak politieke besluite geisoleer en geskei is.

My wens was nog altyd dat daar meer kontak tussen die twee kultuurgroepe kon wees. Met die koms van Youtube en musiekgroepe soos Die Antwoord, Jack Parow, Van Coke Cartel en Fokofpolisiekar let ek wel dat meer Nederlanders van die Afrikaanse kultuur bewus word.

Wat is Nederlanders se gevoel rondom Afrikaans en Afrikaners in die algemeen? Word ons as die spreekwoordelike broer in die tronk gesien weens Apartheid of is dit bloot 'n geval van min kontak? Ook wat is jul onderving van Afrikaans, klink dit bietjie soos kinderlike Nederlands of gewoon soos 'n dialek?
Ik heb niet echt gevoel dat er nog een boven gemiddelde binding is tussen de twee landen. Ik heb altijd het idee dat Zuid Afrika meer gericht is op Engeland dan op Nederland.

Hoeveel Afrikaans word er eigenlijk nog gesproken in Zuid Afrika? Als ik dingen over Zuid Afrika zie is eigenlijk altijd de voertaal Engels dus komt het een beetje over als of het Afrikaans een beetje uitstervend is.
pi_159964208
Groot-Brittannië heeft er dan ook veel meer zijn stempel op kunnen drukken dan wij Nederlanders met onze nederzettingen rond de West Kaap.
Toen de Boeren naar het oosten trokken was Kaapstad alweer decennia Brits.
Het "Nederlands"-sprekende Transvaal en Oranje Vrijstaat hebben de Britten ook niet bijster lang getolereerd.
..non est vivere sed valere vita est ..
pi_159981484
Heb je die nieuwe pokoe van Jack Parow en de Kraaien al geluisterd? Kattenkwaad heet ie, vette plaat. Jack Parow is deze week ook in Nederland
Sue Me
pi_159981640
quote:
0s.gif Op dinsdag 16 februari 2016 23:59 schreef Staaf het volgende:
Heb je die nieuwe pokoe van Jack Parow en de Kraaien al geluisterd? Kattenkwaad heet ie, vette plaat. Jack Parow is deze week ook in Nederland
Deze. Live heerlijk om mee te maken.
Kraaien touren nu echt een aanrader
pi_184236758
Goeiemiddag Hamrammr,

Ek het met baie belangstelling jou vraag gelees. En ek het eintlik heeltemal dieselfde interesse vir wat jy aan ons Hollanders gevra het.

Ek is nie ‘n Afrikaner nie, ek is net ‘n regte kaaskop wat baie belangstelling het vir Afrikaans, dus die taal, die mense wat dié taal praat en dié land wat ver weg lê. Ek het Afrikaans heeltemal self my eie gemaak sonder dat ek pretendeer dat dit perfek is of ooit sal gaan wees nie. Ek is te ver van julle mooi land. Maar ek is November 2017 heeldie maand in Suid-Afrika gewees en het dit baie geniet. Ek was in Houtbaai. Ongelukkig het ek daar baie min Afrikaans gepraat omdat die Kaapse variant van Afrikaans glad nie deur my kon word verstaan nie. Dalk net ‘n enkel woord maar dit was baie moeilik vir my om mekaar te verstaan.

Die radiostasie RSG het my baie gehelp Afrikaans te leer en te verstaan maar ek moet sê dat ek net suiwer Afrikaans goed kan verstaan en ‘n bietjie praat. Nou ja, ek probeer Afrikaans te praat as ek in Suid-Afrika is maar die tyd en die afstand is hier die beperkende dinge om Afrikaans ooit goed te gaan praat. En vir almal wat dit lees én Afrikaans en Suid-Afrika ‘n warm hart toedra kan ek die program “Taaldinge” wat elke Sondag word uitgesaai op RSG (www.rsg.co.za) van harte aanbeveel. Ek is op die Universiteit van Stellenbosch gewees en het die mense agter daai program se seksie “Taalnavrae” ontmoet. Baie interessant en geweldig om met mekaar te gesels in ons eie tale. En ja, as ons stadig en duidelik vir mekaar praat, dan sal ons sonder baie probleme mekaar verstaan. Wonderlik dat ondanks dat ons tale reeds 350 jare hulle eie pad opgegaan is ons mekaar nou nog kan verstaan én begryp. Omdat die wortel van ons tale heeltemal dieselfde is.

In November dit jaar sal ek weer Suid-Afrika toekom, selfde plek in Houtbaai, baie naby Kaapstad. Hier kan ons die geskiedenis van baie naby beleef.

Ek is baie begaan met Afrikaans sprekendes omdat hulle baie moeite moet doen om hulle taal en kultuur te beskerm. En die tyd kort voor die einde van apartheid was vir Afrikaaners nie maklik nie. Ek weet nog dat Pik Botha en President de Klerk Holland toegekom het en nie deur ons toemalige linkse regering ontmoet wou word nie. Dit was, soos ons sê “tenenkrommend”. Omdat Botha en de Klerk hulp gesoek het om apartheid vinniger te kon beëindig. En hulle het gedink hulle “vriende” in Holland sou dié moontlikheid wees om dit te kon bereik. Nou lank gelede maar ek sal dit nooit vergeet nie.

Dus, ek dra Suid-Afrika en die Afrikaans sprekendes in besonder ‘n baie warm hart toe. Ek hoop dat ons deur ons tale mekaar weer sal gaan vind. Toerisme is ‘n baie belangrike moontlikheid maar ek vrees dat Afrikaans (en dalk óók Nederlands) op den duur deur Engels sal word verdring. Dis nou nog nie te laat nie. Ons sal deur samewerking van ons gesamelike taalrade ons tale en kultuur moet beskerm.

Dit gaan jou goed my vriend, mooi bly,

Willem.

[ Bericht 0% gewijzigd door Willem5443 op 06-01-2019 11:23:09 ]
pi_184236843
quote:
1s.gif Op zondag 6 januari 2019 11:17 schreef Willem5443 het volgende:
Goeiemiddag Hamrammr,

Ek het met baie belangstelling jou vraag gelees. En ek het eintlik heeltemal dieselfde interesse vir wat jy aan ons Hollanders gevra het.

Ek is nie ‘n Afrikaner nie, ek is net ‘n regte kaaskop wat baie belangstelling het vir Afrikaans, dus die taal, die mense wat dié taal praat en dié land wat ver weg lê. Ek het Afrikaans heeltemal self my eie gemaak sonder dat ek pretendeer dat dit perfek is of ooit sal gaan wees nie. Ek is te ver van julle mooi land. Maar ek is November 2017 heeldie maand in Suid-Afrika gewees en het dit baie geniet. Ek was in Houtbaai. Ongelukkig het ek daar baie min Afrikaans gepraat omdat die Kaapse variant van Afrikaans glad nie deur my kon word verstaan nie. Dalk net ‘n enkel woord maar dit was baie moeilik vir my om mekaar te verstaan.

Die radiostasie RSG het my baie gehelp Afrikaans te leer en te verstaan maar ek moet sê dat ek net suiwer Afrikaans goed kan verstaan en ‘n bietjie praat. Nou ja, ek probeer Afrikaans te praat as ek in Suid-Afrika is maar die tyd en die afstand is hier die beperkende dinge om Afrikaans ooit goed te gaan praat. En vir almal wat dit lees én Afrikaans en Suid-Afrika ‘n warm hart toedra kan ek die program “Taaldinge” wat elke Sondag word uitgesaai op RSG (www.rsg.co.za) van harte aanbeveel. Ek is op die Universiteit van Stellenbosch gewees en het die mense agter daai program se seksie “Taalnavrae” ontmoet. Baie interessant en geweldig om met mekaar te gesels in ons eie tale. En ja, as ons stadig en duidelik vir mekaar praat, dan sal ons sonder baie probleme mekaar verstaan. Wonderlik dat ondanks dat ons tale reeds 350 jare hulle eie pad opgegaan is ons mekaar nou nog kan verstaan én begryp. Omdat die wortel van ons tale heeltemal dieselfde is.

In November dit jaar sal ek weer Suid-Afrika toekom, selfde plek in Houtbaai, baie naby Kaapstad. Hier kan ons die geskiedenis van baie naby beleef.

Ek is baie begaan met Afrikaans sprekendes omdat hulle baie moeite moet doen om hulle taal en kultuur te beskerm. En die tyd kort voor die einde van apartheid was vir Afrikaaners nie maklik nie. Ek weet nog dat Pik Botha en President de Klerk Holland toegekom het en nie deur ons toemalige linkse regering ontmoet wou word nie. Dit was, soos ons sê “tenenkrommend”. Omdat Botha en de Klerk hulp gesoek het om apartheid vinniger te kon beëindig. En hulle het gedink hulle “vriende” in Holland sou dié moontlikheid wees om dit te kon bereik. Nou lank gelede maar ek sal dit nooit vergeet nie.

Dus, ek dra Suid-Afrika en die Afrikaans sprekendes is ‘n besonder ‘n baie warm hart toe. Ek hoop dat ons deur ons tale mekaar weer sal gaan vind. Toerisme is ‘n baie belangrike moontlikheid maar ek vrees dat Afrikaans (en dalk óók Nederlands) op den duur deur Engels sal word verdring. Dis nou nog nie te laat nie. Ons sal deur samewerking van ons gesamelike taalrade ons tale en kultuur moet beskerm.

Dit gaan jou goed my vriend, mooi bly,

Willem.
ik zou hem een PM of DM bericht sturen. Dit topic is al 3 jaar oud. Kleine kans dat hij het nog leest.
De oude oude layout was veel beter!!
vosss is de naam,
met dubbel s welteverstaan.
pi_184236862
Dank voor de suggestie. Zal ik zeker doen zodra ik binnen een week geen reactie van hem zie. Groet, Willem.
  Moderator zondag 6 januari 2019 @ 11:25:30 #29
27682 crew  Bosbeetle
terminaal verdwaald
pi_184236884
In het MUZ gedeelte is een speciaal topic voor muziek in het Afrikaans MUZ / Popmuziek in Afrikaans misschien kun je nog wat toevoegen.

Het is natuurlijk wel grappig dat we een taal(element) delen en een geschiedenis, maar de connectie is verder wel dun denk ik.
En mochten we vallen dan is het omhoog. - Krang (uit: Pantani)
My favourite music is the music I haven't yet heard - John Cage
Water: ijskoud de hardste - Gehenna
  Moderator zondag 6 januari 2019 @ 11:26:58 #30
27682 crew  Bosbeetle
terminaal verdwaald
pi_184236913
quote:
3s.gif Op zondag 6 januari 2019 11:22 schreef vosss het volgende:

[..]

ik zou hem een PM of DM bericht sturen. Dit topic is al 3 jaar oud. Kleine kans dat hij het nog leest.
Oh :X jammer
En mochten we vallen dan is het omhoog. - Krang (uit: Pantani)
My favourite music is the music I haven't yet heard - John Cage
Water: ijskoud de hardste - Gehenna
pi_184237398
Ik ga me zeker verdiepen hier omtrent Afrikaans, de muziek inclusief. Ik ken al vele artiesten die in het Afrikaans zingen. Zoals ook hier zijn er vele stromingen. Je hebt de traditionele Boeremusiek maar ook hitgevoelige “treffers” en het meer serieuze werk, o.a. Herman van den Berg. Maar goed, “dis nie die plek om hierover verder te gesels nie”.
pi_184239636
Niet Gelezen
abonnement Unibet Coolblue
Forum Opties
Forumhop:
Hop naar:
(afkorting, bv 'KLB')